Dagse Dirk,
Baie dankie! Het nooit gedink ek sal 'die taal' hier gebruik nie!
Groete, Ivan
[a href=\"index.php?act=findpost&pid=215928\"][{POST_SNAPBACK}][/a]
Ek het weer gekyk: Ja dis wierd Privaat! op n eienaardige publieke manier.
Dis ook vir my opvallend dat die mense wat hier na jou pics kyk sien n ander meer oppervlakkige beeld,'n beeld wat nie verder werklik openbaar kan word nie.
In die ou dae van Apartheid het die buitelanders nie werlik verstaan nie en dis nou nog so.
My hart bloei vir (die) mense wat eerlik op die spoorwe van ons samelewing goeie werk gedoen het en toe later slagoffers geword het .Met al hulle kommingheid het hulle steeds n beter job gedoen as die huidige staatswerkers.
Groete
Dirk
Terloops wat dink jy Van Roger Ballen end David Goldblatt se werk?